Aanbod om te help bywerk

Die redaksie sal hulp met die bywerk van lemmas besonder hoog waardeer. As jy wil meewerk aan die bywerk van Literêre terme en teorieë, kontak ons asb via die Facebook-Page: www.facebook.com/littermteorie of per e-pos aan hein.viljoen@nwu.ac.za.

Noem asb die titel van die lemma (of lemmas) wat jy wil bywerk, hoe jy die lemma spesifiek wil bywerk, en wat jou kwalifikasies is om dit te doen.